Monday, August 10, 2009

WEB GESLUIT TOT VERDERE KENNISGEWING

Aan al my besoekers:

Ek het die werf gesluit omrede daar te veel mense wat gekla het by my oor kopiee-regte ens, ens, ens. (As-of die hele Internet nie alreeds vol le met miljoene plate-Werwe nie)- maar nou-ja....ek is nie een wat gaan huil nie.

Baie Jammer Mense

Groetnis

Witleeu.